Sondag 15 Mei 2016

1 Web 2.0 ?
Beskryf n tweede generasie va die www wat gefokus is p die
 vermoe van mense om inligting aanlyn te verruil en sosiaal te verkeer.

Water siklus
Poster wat ons gebruik het vir die les.

Paar Flits kaarte wat gebruik is vir die Les,


Elk van die Konsepte het ons as flitskaarte gebruik.
 Verdamping
Is 'n proses waarin 'n water in 'n gas of damp verander.
 Kondensasie
Kondensasie is die, waar die waterdamp na druppels water (vloeistof) omgesit word.
 Atmosfeer
Die atmosfeer is die gaslaag wat om die aarde voorkom. Die aantrekkingskrag van die aarde hou die atmosfeer in posisie sodat dit saam met die aarde om sy eie as en om die son roteer. Lewe op aarde sou sonder die atmosfeer nie moontlik wees nie.

 Inleidingfase
Dit vestig die leerders se aandig en dis dinge wat jy vir hulle gee wat intesant is. Dis warom ons prentjies van die verskilllende soort neerslae geprint het om die leerders se aandig op die werk te vestig. En dis waar ons ook die tema vir hulle bekend gemaak het . die nuwe tema wat watersiklus is.
 Onderrig- en leerfase
Ons het al die konsepte van die tema aan hulle verduideling en toe mooi vir hulle verduidelik wat in die watr siklus gebeur. Ons het dit op die vlak van die leerders veduidelik dat hulle mooi kan verstaan.
 Afsluitfase.
Aan die einde het ons alles saamgevat en mooi aan hulle weer verduidelik hoe die suklus gaan.

Multi-Media

Posters
Voordele
  •  Dis maklik om te gebruik.
  •  Dit kan kinders se aandag vinnag trek.
Nadele
  •  Skrif kan klein wees en kinders sal dan dus sukkel om te sien
  • Kan maklik verniel en vernietig word
  •  Inligting kan oor jare verander en sal dus nie die poster kan gebruik nie.
  •  As daar nie krag is nie sal jy nie ou powerpoints kan wys nie

Doel
N poster is daar om jou werken klas makliker te maak ok aan te bied, om meer kinders te betrek en hulle aandag te hou.

Powerpoints 
Voordele
  •  Maklik om te gebruik
  •  Waardevolle gereedskap indien reg geintrepeteer.
  •  Beplan baie goed vir effektiwiteit
Nadele
  •  As daar nie krag is nie sal jy nie ou powerpoints kan wys nie
  •  Werk kan vinniger verlore raak
  •  Kinders kan dalk sig probleme he en ie op powerpoint sien nie.
Doel
Die doel van n powerpoint is om die werk vir n kinder baie meer intresanter te maak en dat hulle daardeer hulle aandag kan gevestig kry op die werk.

Flitskaarte

Voordele
  •  Kind vind dit intresant.
  •  Hulle kan sien waarvan jy praat.
  •  Neem dus meer deel aan die les.

Nadele
  •  Leerders kan in klas sig probleme he
  •  Kinders se aandag word vinnag van onderwerp af oordat hulle meer dink oor prent
Doel
  • Dat die kinders kan sien waaroor die onderwyser praat. Om die klas meer te berek in die les.




Web 2.0

Blogs

Voordele
  •  Kan vir mense meer vertel oor dinge wat in die lewe gebeur
  •  Kan ander mense se komentaar oor dit sien


Nadele
  •  Nie almal het toegang nie.
  •  Kan negatiewe opmerkings kry wat blog kan negatief beinvloed
  •  Mense kan onerlik wees op die forum

Doel
  •  Is om mense te help om dinge in die lewe beter te verstaan.


Forums

Voordele.
  • Kan klom mense se opinie oor een spesepike ding lees
  •  Klomp mense kan saam op een forum kommunikeer.
  •  Maklik om elke mens se opiniese te evalueers

Nadele
  •  Mense kan onerlik wees op die forum.
  •  Nie almal het altyd toegang tot dit nie.


Doel
  • Is om n weier oorsig oor n spesifieke onderwerp te kry en te sien hoe ander mense n ding sien en interpeteer.



Aanbieding

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking